Shopping Cart

0

Your shopping bag is empty

Go to the shop

Heuning Akasia - Limited Edition (500g)

R 250.00

Rou Flamdoring heuning van Ohrigstad, Limpopo. Maak 'n wonderlike geskenk met 'n suurdeeg broodjie en botter. Frans Labuschagne die byeboer was ’n citrus plaas bestuurder en het met 1 korf begin boer as ’n stokperdjie, hy spog nou 25 jaar later met 700 korwe in die Origstad omgewing.  Frans en...

Rou Flamdoring heuning van Ohrigstad, Limpopo.

Maak 'n wonderlike geskenk met 'n suurdeeg broodjie en botter.

Frans Labuschagne die byeboer was ’n citrus plaas bestuurder en het met 1 korf begin boer as ’n stokperdjie, hy spog nou 25 jaar later met 700 korwe in die Origstad omgewing. 

Frans en Ilija oes, spin en verpak self die heuning. Hulle is albei erg ingestel op natuurerfenis en bepleit tans die beskerming van blom gewasse wat bedreig word in die omgewing.

Die heuning is onverwerk, natuurlik en het duisende gesondheids en genesende eienskappe.

Bestandele: 100% Suiwer Heuning