Shopping Cart

0

Your shopping bag is empty

Go to the shop

Honey Raw 400g

R 399.99

Rou Veld heuning van Ohrigstad, Limpopo. Maak 'n wonderlike geskenk met 'n suurdeeg broodjie en botter. Die byeboer, het met 1 korf begin boer as ’n stokperdjie, hy spog nou 25 jaar later met 700 korwe in die Origstad omgewing.  Die boer oes, spin en verpak self die heuning. Hulle is...

Rou Veld heuning van Ohrigstad, Limpopo.

Maak 'n wonderlike geskenk met 'n suurdeeg broodjie en botter.

Die byeboer, het met 1 korf begin boer as ’n stokperdjie, hy spog nou 25 jaar later met 700 korwe in die Origstad omgewing. 

Die boer oes, spin en verpak self die heuning. Hulle is erg ingestel op natuurerfenis en bepleit tans die beskerming van blom gewasse wat bedreig word in die omgewing.

Die heuning is onverwerk, natuurlik en het duisende gesondheids en genesende eienskappe.

Bestandele: 100% Suiwer Heuning 

Container: Plastic